Previous slide
Next slide

Home

- CNC Router 3D | Laser | Viniel -

Dit is vir myself, Johan, en my vrou, Heleen, ‘n plesier om jou te help om iets vir jouself of  iets spesiaal vir iemand te maak. So is dit moontlik om vir die groepie mense wat naby jou is, ‘n persoonlike of spesiale aandenking te maak. Dalk net om te sê dankie, maar ook vir ‘n spesiale dag.  Ons uitdaging is om die kunste te verwesenlik op oppervlaktes  groot of klein met alles tot ons beskikking.  

Om dit te kan doen gebruik ons ‘n CNC Router, 2200mm x 900mm x 250mm. ‘n 140W Laser, 1300mm x 900mm met ‘n roterende as, indien nodig. ‘n  Viniel snymasjien met die nodige ondersteunings elemente. Ter ondersteuning van die boonste toerusting gebruik ons Solid Edge 3D Sagteware, Carveco Marker Plus en  CorelDraw om jou ideale op die beste moontlike maniere te verwesenlik.  Kontak ons gerus om jou wêreld groter te maak.

- Interessanthede -

Sonneblom ??

Die uitdaging, ontwikkeling en bou van ‘n sonneblom was ver meer interessant as wat ek gedink het. Dit was toe Heleen, my vrou, ‘n plan van ‘n protea gekoop het en ons dit gesny

Lees Meer »

- Besondere Kommentaar -

afAfrikaans